| borsspeld [boodskap #134466] |
So., 08 November 2020 07:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vrou wat 'n borsspeld dra.
borsspeld
Afbreking: bors•speld
Samestelling: bors + speld
Selfstandige naamwoord: borsspeld
Meervoud: borsspelde
Verkleinwoord: borsspeldetjie
Meervoud van verkleining: borsspeldetjies
Betekenis:
• Versiering aan 'n speld wat op die bors aan kleding vasgesteek word.
Gebruik:
• Jy het 'n pragtige borsspeld aan.
Verwant:
• borsruiker
Vertaling:
Engels: brooch, broach
Nederlands: sierspeld, borstspeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|