Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosialisme
sosialisme [boodskap #134462] Sa., 07 November 2020 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosialisme
Afbreking: so•si•a•lis•me


Selfstandige naamwoord: sosialisme
Meervoud:

Betekenis:
• Ekonomiese en politieke stelsel waar die staat beheer oor die produksiemiddele, soos masjinerie en landbougrond, uitoefen en rykdom gelyk verdeel.

Gebruik:
• Hoe is dit dat sommige mense niks van sosialisme vergeet nie, maar ook niks van die gevolge daarvan onthou nie?

Afgelei:
• nasionaal-sosialisme

Verwant:
• sosialis
• sosialisties

Vertaling:
Engels: socialism
Nederlands: socialisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaveisel
Volgende onderwerp: figuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 13:51:22 UTC 2025