Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gatte van Vergelyking
- Gatte van Vergelyking [boodskap #134455] Sat, 07 November 2020 09:10
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 530
Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
My oupa is 'n kromgat.
My ouma is 'n bromgat.
My mamma is 'n klagat.
My papa is 'n luigat.
My boetie is 'n wintgat.
My sussie is 'n wipgat.
Die baba is 'n stinkgat.
Maar jy, my maatjie, is bakgat!
Vorige onderwerp: Swangerskap
Volgende onderwerp: Politiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Apr 01 20:33:15 UTC 2025