| seilplank [boodskap #134430] |
Do., 05 November 2020 15:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Persoon op 'n seilplank.
seilplank
Afbreking: seil•plank
Samestelling: seil + plank
Selfstandige naamwoord: seilplank
Meervoud: seilplanke
Verkleinwoord: seilplankie
Meervoud van verkleining: seilplankies
Betekenis:
• 'n Branderplank met 'n seil waarop mens op die water vaar.
Gebruik:
• 'n Seilplank se mas is deur middel van 'n vryroterende kruiskoppeling op die plank gemonteer.
Afgelei:
• seilplankry
• seilplankryer
Vertaling:
Engels: sailboard
Nederlands: zeilplank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|