| versteek [boodskap #134428] |
Do., 05 November 2020 14:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26903 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
versteek
Afbreking: ver•steek
Werkwoord: versteek
Verlede tyd: het versteek
Verlede deelwoord: versteekte
Betekenis:
• Om iets weg te steek; iets plaas waar dit nie vinnig of maklik gekry sal word nie.
Gebruik:
• Hy het die geld onder die mat versteek.
Sinoniem:
• verberg
• verbloem
• verskuil
• wegsteek
Antoniem:
• openbaar
• ontbloot
Afgelei:
• verstekeling
• versteking
Vertaling:
Engels: to conceal, hide
Nederlands: versteken, verbergen
Byvoeglike naamwoord: versteek
Attributief: versteekte
Betekenis:
• Wat weggesteek is en nie maklik gesien of gevind kan word nie.
Gebruik:
• Daar is 'n versteekte ingang agter die boekrak.
Vertaling:
Engels: hidden, concealed
Nederlands: verborgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|