Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwangbuis
dwangbuis [boodskap #134416] Wo, 04 November 2020 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Persoon in 'n dwangbuis.
Persoon in 'n dwangbuis.
dwangbuis
Afbreking: dwang•buis
Samestelling: dwang + buis


Selfstandige naamwoord: dwangbuis
Meervoud: dwangbuise
Verkleinwoord: dwangbuisie
Meervoud van verkleining: dwangbuisies

Betekenis:
• Kledingstuk wat keer dat die draer daarvan sy arms en bene beweeg; dwangbaadjie.
• (figuurlik) 'n Knellende voorskrif of maatreël.

Gebruik:
• Om te voorkom dat psigiatriese pasiënte hulself beseer word hul soms in 'n dwangbuis gesit.
• Die gereelde kragonderbrekings forseer die ekonomie in 'n dwangbuis in.

Vertaling:
Engels: straitjacket, strait jacket, strait waistcoat
Nederlands: dwangbuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: masjinerie
Volgende onderwerp: toevoeging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:00:31 MGT 2024