Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » masjinerie
masjinerie [boodskap #134415] Wo, 04 November 2020 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
masjinerie
Afbreking: ma•sji•ne•rie


Selfstandige naamwoord: masjinerie
Meervoud: masjinerieë
Verkleinwoord: masjinerietjie
Meervoud van verkleining: masjinerietjies

Betekenis:
• 'n Versameling masjiene en ander implemente waarmee werk verrig word; masjiengereedskap.
• (figuurlik) Organisasie om iets gedoen te kry.

Gebruik:
• Die fabriek beskik oor moderne en gesofistikeerde masjinerie wat van oorsee af ingevoer is.
• Die staat se masjinerie is nie gerat om mense in hul onmiddellike nood by te staan nie.

Afkorting:
• masj.

Vertaling:
Engels: machinery
Nederlands: machinerie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plas
Volgende onderwerp: dwangbuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:11:34 MGT 2024