Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opportunisme
opportunisme [boodskap #134411] Wo, 04 November 2020 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opportunisme
Afbreking: op•por•tu•nis•me


Selfstandige naamwoord: opportunisme
Meervoud:

Betekenis:
• Om jouself deur omstandighede en eiebelang te laat lei, en nie deur beginsels nie.

Gebruik:
• In komplekse sosiale stelsels, soos 'n moderne demokrasie, kan politieke opportunisme tot groot probleme lei.

Verwant:
• opportunis
• opportunisties
• opportuniteit

Vertaling:
Engels: opportunism
Nederlands: opportunisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eweneens
Volgende onderwerp: simuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 00:15:05 MGT 2024