Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eweneens
eweneens [boodskap #134410] Wo, 04 November 2020 09:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eweneens
Afbreking: e•wen•eens


Bywoord: eweneens

Betekenis:
• Op dieselfde manier/wyse.

Gebruik:
• Omdat die kleurstowwe in die druif se skil sit, is dit eweneens moontlik om witwyn van rooi druiwe te maak.

Wisselvorm:
• ewe-eens

Sinoniem:
• insgelyks
• ook
• soos
• tewens

Vertaling:
Engels: also, likewise
Nederlands: eveneens

Nota:
• "Eweneens" is 'n bywoord van modaliteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiemies
Volgende onderwerp: opportunisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 14:24:22 MGT 2024