| lyding [boodskap #134402] |
Di., 03 November 2020 11:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lyding
Afbreking: lyd•ing
Selfstandige naamwoord: lyding
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van ly en swaarkry. Pyn, smart en ellende ervaar.
Gebruik:
• Fisieke en geestelik lyding is 'n normale deel van ons menslike bestaan en word o.a. deur geboorte, veroudering, besering, siekte en die dood veroorsaak.
Vertaling:
Engels: suffering
Nederlands: lijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|