| skelling [boodskap #134346] |
Vr., 30 Oktober 2020 12:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die muntstuk regs bo is 'n skelling.
skelling
Afbreking: skel•ling
Selfstandige naamwoord: skelling
Meervoud: skellings
Verkleinwoord: skellinkie
Meervoud van verkleining: skellinkies
Betekenis:
• 'n Ou Nederlandse muntstuk wat tot die Britse besetting aan die Kaap in omloop was.
Gebruik:
• Een skelling was gelykstaande aan twee pennies en 'n oortjie.
Vertaling:
Engels: shilling
Nederlands: schelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|