| sjieling [boodskap #134345] |
Vr., 30 Oktober 2020 11:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die voor- en agterkant van 'n 2,5 sjieling muntstuk.
sjieling
Afbreking: sjie•ling
Selfstandige naamwoord: sjieling
Meervoud: sjielings
Verkleinwoord: sjielinkie
Meervoud van verkleining: sjielinkies
Betekenis:
• 'n Voormalige Suid-Afrikaanse en Britse muntstuk.
Gebruik:
• Daar is twintig sjielings in 'n pond.
Afkorting:
• s.
Vertaling:
Engels: shilling
Nederlands: shilling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|