| halsketting [boodskap #134291] |
Di., 27 Oktober 2020 09:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Militêre halsketting.
halsketting
Afbreking: hals•ket•ting
Samestelling: hals + ketting
Selfstandige naamwoord: halsketting
Meervoud: halskettings
Verkleinwoord: halskettinkie
Meervoud van verkleining: halskettinkies
Betekenis:
• 'n Ketting wat as sieraad om die nek (hals) gehang word.
Gebruik:
• Hy gee vir sy meisie 'n halskettinkie vir haar verjaarsdag.
Verwant:
• halsband
Vertaling:
Engels: necklace
Nederlands: halsketting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|