Leksikograaf Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gordelroos aan die keel.gordelroos
Afbreking: gor•del•roos
Samestelling: gordel + roos
Selfstandige naamwoord: gordelroos
Meervoud: –
Betekenis:
• Siekte wat 'n band of gordel van rooi blasies op die vel maak.
Gebruik:
• Gordelroos word deur die virus Herpes zoster veroorsaak en word met antivirale middels, pynstillers en anti-inflammatoriese middels behandel.