| neoliberaal [boodskap #134245] |
Sa., 24 Oktober 2020 18:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neoliberaal
Afbreking: neo•li•be•raal
Samestelling: neo- + liberaal
Byvoeglike naamwoord: neoliberaal
Attributief: neoliberale
Betekenis:
• Met betrekking tot die neoliberalisme (die nuwe liberalisme).
Gebruik:
• Diegene wat neoliberaal gesind is pleit vir minder staatsinvloed in die Sjinese ekonomie.
Vertaling:
Engels: neoliberal
Nederlands: neoliberaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|