Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sprong
sprong [boodskap #134233] Sa., 24 Oktober 2020 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sprong
Afbreking: sprong


Selfstandige naamwoord: sprong
Meervoud: spronge
Verkleinwoord: sprongetjie
Meervoud van verkleining: sprongetjie

Betekenis:
• Die handeling van spring. Met die liggaam in die lug in beweeg.

Gebruik:
• Die eerste sprong met 'n valskerm wat op die rug vasgemaak is, is in 1919 uitgevoer.

Spreekwoord:
• 'n Benoude kat maak benoude spronge. [As 'n mens in die nood is, doen hy gewaagde dinge.]

Hiponiem:
• dartelsprong
• doodsprong
• driesprong
• hurksprong
• hupsprong
• kopsprong
• sysprong
• tydsprong

Afgelei:
• spronghoogte
• sprongsgewys

Vertaling:
Engels: jump, leap
Nederlands: sprong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rang
Volgende onderwerp: abstrak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 09:45:41 UTC 2025