| tango [boodskap #134220] |
Vr., 23 Oktober 2020 10:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mense wat tango.
tango
Afbreking: tan•go
Selfstandige naamwoord: tango
Meervoud: tango's
Verkleinwoord: tango'tjie
Meervoud van verkleining: tango'tjies
Betekenis:
• 'n Argentynse dans, of die musiek daarvan op tweekwart- of vierkwartmaat.
• Spelwoord van die ITU/NAVO-spelalfabet vir die letter t.
Gebruik:
• Hulle dans 'n tango.
• Alfa-bravo-tango, kom in.
Afgelei:
• tangomusiek
• tangodanser
Vertaling:
Engels: tango
Nederlands: tango
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|