Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » caldera
caldera [boodskap #134189] Di., 20 Oktober 2020 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Caldera.
'n Caldera.
caldera
Afbreking: cal•de•ra


Selfstandige naamwoord: caldera
Meervoud: caldera's
Verkleinwoord: caldera'tjie
Meervoud van verkleining: caldera'tjies

Betekenis:
• 'n Sinkgat (krater) wat vorm wanneer die magmakamer van 'n vulkaan leeg en uitgehol raak.

Gebruik:
• 'n Caldera word dikwels deur 'n ringberg omgewe.

Wisselvorm:
• kaldeira
• kaldera

Vertaling:
Engels: caldera
Nederlands: caldera

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisemie
Volgende onderwerp: vermaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 02:05:42 UTC 2025