| biskoplik [boodskap #134151] |
So., 18 Oktober 2020 12:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biskoplik
Afbreking: bis•kop•lik
Samestelling: biskop + -lik
Byvoeglike naamwoord: biskoplik
Attributief: biskoplike
Betekenis:
• Wat op die amp van 'n biskop betrekking het, of soos 'n biskop is.
Gebruik:
• Die biskoplike inkwisisie was nie baie effektief nie, en is later deur die pouslike inkwisisie opgevolg.
Sinoniem:
• episkopaal
• pontifikaal
• priesterlik
Vertaling:
Engels: episcopal
Nederlands: bisschoppelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|