Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » houtkas
houtkas [boodskap #134093] Wo., 14 Oktober 2020 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Houtkas.
'n Houtkas.
houtkas
Afbreking: hout•kas
Samestelling: hout + kas


Selfstandige naamwoord: houtkas
Meervoud: houtkaste
Verkleinwoord: houtkassie
Meervoud van verkleining: houtkassies

Betekenis:
• 'n Kas van hout.

Gebruik:
• Wat is die beste soort hout vir 'n houtkas? Geelhout of imbuia?

Afgelei:
• geelhoutkas

Vertaling:
Engels: wooden box, wooden cupboard
Nederlands: houten kist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staaf
Volgende onderwerp: digitaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 08:28:44 UTC 2025