| marsjeer [boodskap #133988] |
Wo., 07 Oktober 2020 07:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soldate wat marsjeer.
marsjeer
Afbreking: mar•sjeer
Werkwoord: marsjeer
Verlede tyd: het gemarsjeer
Betekenis:
• Om gelyk en ritmies in gelid te loop, soos soldate en trompoppies doen.
Gebruik:
• Op die sewende dag moet julle sewe keer om die stad marsjeer. [Josua 6:4]
Spelfout:
• masjeer
Vertaling:
Engels: to march
Nederlands: marcheren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|