| admissie [boodskap #133952] |
So., 04 Oktober 2020 21:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
admissie
Afbreking: ad•mis•sie
Selfstandige naamwoord: admissie
Meervoud: –
Betekenis:
• Verlof tot toegang of die proses om toegang te verkry.
Gebruik:
• Hy het die admissie met lof afgelê en is tot die Kweekskool toegelaat.
Sinoniem:
• toegang
• toelating
• vergunning
Afgelei:
• admissie-eksamen
• admissiekursus
• admissiestudent
Vertaling:
Engels: admission
Nederlands: admissie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|