| treinspoor [boodskap #133946] |
So., 04 Oktober 2020 16:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Treinspore.
treinspoor
Afbreking: trein•spoor
Samestelling: trein + spoor
Selfstandige naamwoord: treinspoor
Meervoud: treinspore
Verkleinwoord: treinspoortjie
Meervoud van verkleining: treinspoortjies
Betekenis:
• Spoor waarop 'n trein kan ry.
Gebruik:
• Loop speel op die treinspoor.
Vertaling:
Engels: railway track
Nederlands: treinspoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|