| skolier [boodskap #133938] |
So., 04 Oktober 2020 11:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24161 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skolier
Afbreking: sko•lier
Selfstandige naamwoord: skolier
Meervoud: skoliere
Verkleinwoord: skoliertjie
Meervoud van verkleining: skoliertjies
Betekenis:
• Persoon wat skoling ondergaan.
Gebruik:
• Die skool was in die nuus nadat 'n skolier 'n medeleerling met 'n swaard doodgemaak en verskeie ander gewond het.
Sinoniem:
• leerder
• leerling
• skoolkind
Afgelei:
• oud-skolier
• skolierepatrollie
Vertaling:
Engels: scholar, pupil, student
Nederlands: scholier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|