Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spraaksintese
spraaksintese [boodskap #133898] Vr., 02 Oktober 2020 20:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24102
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spraaksintese
Afbreking: spraak•sin•te•se
Samestelling: spraak + sintese


Selfstandige naamwoord: spraaksintese
Meervoud: spraaksinteses

Betekenis:
• Die kunsmatige produksie van spraak, byvoorbeeld deur 'n lêer met woorde op 'n rekenaar na oudio om te skakel.

Gebruik:
Spraaksintese is 'n aktiewe veld van navorsing wat poog om die vloei en intonasie so natuurlik as moontlik te maak, sodat dit meer soos 'n regte mens en minder soos blikstem klink.

Vertaling:
Engels: speech synthesis
Nederlands: spraaksynthese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: piramideskema
Volgende onderwerp: hallusinogeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 10:23:10 UTC 2025