| lawaglas [boodskap #133872] |
Do., 01 Oktober 2020 18:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Obsidiaan, 'n bekende soort lawaglas.
lawaglas
Afbreking: la•wa•glas
Samestelling: lawa + glas
Uitspraak: /lɑː.və.χlas/
Selfstandige naamwoord: lawaglas
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sterk glasagtige mineraal wat vorm as magma stol.
Gebruik:
• Lawaglas het 'n amorfe struktuur omdat die vinnige afkoeling na 'n vulkaniese uitbarsting die vorming van kristalle verhinder.
Hiponiem:
• obsidiaan
• perliet
Vertaling:
Engels: volcanic glass
Nederlands: lavaglas, vulkanisch glas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|