Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koolsuurgas
koolsuurgas [boodskap #133839] Wo., 30 September 2020 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koolsuurgas
Afbreking: kool•suur•gas
Samestelling: koolsuur + gas


Selfstandige naamwoord: koolsuurgas
Meervoud: koolsuurgasse

Betekenis:
• 'n Kleurlose en reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom, CO2.

Gebruik:
• Venus se atmosfeer bestaan hoofsaaklik uit koolsuurgas wat die son se hitte vasvang, gevolglik is die planeet se temperatuur ongeveer 450 °C.

Sinoniem:
• koolstofdioksied

Afgelei:
• koolsuurgasvrystellings

Vertaling:
Engels: carbon dioxide
Nederlands: koolsuurgas
Xhosa: ikhabhon dayoksayidi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kangaroe
Volgende onderwerp: mofhartbees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:38:54 UTC 2025