| lugdraad [boodskap #133787] |
So., 27 September 2020 18:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Lugdraad.
lugdraad
Afbreking: lug•draad
Samestelling: lug + draad
Selfstandige naamwoord: lugdraad
Meervoud: lugdrade
Verkleinwoord: lugdraadjie
Meervoud van verkleining: lugdraadjies
Betekenis:
• 'n Stellasie in die lug vir die stuur en ontvang van radio- en ander elektromagnetiese golwe.
Gebruik:
• Draai die lugdraad om te sien of ons beter opvangs kry.
Sinoniem:
• antenne
Vertaling:
Engels: aerial, antenna
Nederlands: antenne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|