| ingewande [boodskap #133757] |
Sa., 26 September 2020 08:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingewande
Afbreking: in•ge•wan•de
Selfstandige naamwoord: ingewande
Meervoud: ingewandes
Betekenis:
• Die inwendige organe van die dermkanaal.
Gebruik:
• Afval is die ingewande en interne organe van 'n geslagte dier.
Sinoniem:
• binnegoed
• gedermte
Vertaling:
Engels: guts, bowels, entrails
Nederlands: ingewanden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|