Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halssnoermoord
halssnoermoord [boodskap #133755] Sa., 26 September 2020 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halssnoermoord
Afbreking: hals•snoer•moord
Samestelling: halssnoer + moord


Selfstandige naamwoord: halssnoermoord
Meervoud: halssnoermoorde

Betekenis:
• 'n Metode van teregstelling deur boendoehowe, waar 'n motorband om die skuldige se nek geplaas en aan die brand gesteek word.

Gebruik:
Halssnoermoorde is veral in die 1980's in Suid-Afrika in swart woonbuurte gebruik om politieke opponente of mense wat as polisie-informante verdink was tereg te stel.

Vertaling:
Engels: necklacing
Nederlands: halsbandmoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halssnoer
Volgende onderwerp: hals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 05:47:06 UTC 2025