Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halssnoer
halssnoer [boodskap #133754] Sa., 26 September 2020 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Halsnoer.
'n Halsnoer.
halssnoer
Afbreking: hals•snoer
Samestelling: hals + snoer


Selfstandige naamwoord: halssnoer
Meervoud: halssnoere
Verkleinwoord: halssnoertjie
Meervoud van verkleining: halssnoertjies

Betekenis:
• Juweliersware wat om die nek gedra word; hangertjie met juwele.

Gebruik:
• Sy dra 'n pragtige halssnoer van pêrels.

Afgelei:
• halssnoermoord

Verwant:
• halsketting

Vertaling:
Engels: necklace, gorget
Nederlands: halssnoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondboon
Volgende onderwerp: halssnoermoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 09:25:49 UTC 2025