| reflekteer [boodskap #133731] |
Vr., 25 September 2020 06:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die water reflekteer die vrou se beeld.
reflekteer
Afbreking: re•flek•teer
Werkwoord: reflekteer
Verlede tyd: het gereflekteer
Betekenis:
• Om terug te kaats, sonder om te absorbeer.
Gebruik:
• 'n Spieël reflekteer lig.
Sinoniem:
• terugkaats
• weerkaats
• weerspieël
Verwant:
• refleksie
Vertaling:
Engels: to reflect
Nederlands: reflecteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|