Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stimuleer
stimuleer [boodskap #133682] Di., 22 September 2020 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stimuleer
Afbreking: sti•mu•leer


Werkwoord: stimuleer
Verlede tyd: het gestimuleer
Teenwoordige deelwoord: stimulerend, stimulerende
Verlede deelwoord: gestimuleerde

Betekenis:
• Om aktiwiteit te veroorsaak. Maatreëls neem om iets te bevorder.

Gebruik:
• Traangas stimuleer die traankliere in die oë om trane te produseer.

Sinoniem:
• aanspoor
• aanvuur
• bevorder
• prikkel

Afgelei:
• stimulant

Vertaling:
Engels: to stimulate
Nederlands: stimuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toewyding
Volgende onderwerp: vlambaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:14:37 UTC 2025