Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugbybal
rugbybal [boodskap #133680] Di., 22 September 2020 15:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rugbybal.
'n Rugbybal.
rugbybal
Afbreking: rug•by•bal
Samestelling: rugby + bal


Selfstandige naamwoord: rugbybal
Meervoud: rugbyballe
Verkleinwoord: rugbyballetjie
Meervoud van verkleining: rugbyballetjies

Betekenis:
• 'n Ovaalvormige bal waarmee rugby gespeel word.

Gebruik:
• Sy broer het hom geleer hoe om 'n rugbybal sekuur tussen die pale deur te sit.

Vertaling:
Engels: rugby ball
Nederlands: rugbybal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buurvrou
Volgende onderwerp: toewyding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 07:33:21 UTC 2025