| loodreg [boodskap #133671] |
Ma., 21 September 2020 13:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loodreg
Afbreking: lood•reg
Samestelling: lood + reg
Byvoeglike naamwoord: loodreg
Attributief: loodregte
Betekenis:
• Wat 'n regte hoek (90°) met die oppervlak maak; presies vertikaal.
Gebruik:
• Terwyl 'n waterpas die horisontale oppervlak aandui, dui 'n skietlood die vertikaal aan, wat loodreg aan die oppervlak lê.
Sinoniem:
• penorent
• perpendikulêr
• regop
• vertikaal
Afgelei:
• loodregtheid
Vertaling:
Engels: perpendicular, vertical
Nederlands: loodrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|