| witrenoster [boodskap #133638] |
So., 20 September 2020 06:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26000 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Witrenoster
witrenoster
Afbreking: wit•re•nos•ter
Samestelling: wit + renoster
Uitspraak: /ˈvətrəˌnostər/
Selfstandige naamwoord: witrenoster
Meervoud: witrenosters
Verkleinwoord: witrenostertjie
Meervoud van verkleining: witrenostertjies
Betekenis:
• 'n Vaalwit neushoringdier met 'n breë, reguit bolip, Ceratotherium simum.
Gebruik:
• Die swartrenoster is 'n blaarvreter, maar die witrenoster is 'n grasvreter met 'n wyer, vierkantige bolip.
Vertaling:
Engels: white rhinoceros, square-lipped rhinoceros
Nederlands: wit neushoorn, breedlipneushoorn
Venda: tshugulu
Xhosa: umkhombe
Zoeloe: umkhombe, umduzu, inkulumane
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 03 Augustus 2026 18:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|