Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieptelyn
dieptelyn [boodskap #133606] Vr., 18 September 2020 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieptelyn
Afbreking: diep•te•lyn
Samestelling: diepte + lyn


Selfstandige naamwoord: dieptelyn
Meervoud: dieptelyne
Verkleinwoord: dieptelyntjie
Meervoud van verkleining: dieptelyntjies

Betekenis:
• Lyn op 'n seekaart wat alle punte met dieselfde diepte met mekaar verbind.

Gebruik:
• Die dieptelyn word in verhouding tot die gemiddelde vlak by laewater gemeet.

Sinoniem:
• isobaat

Vertaling:
Engels: depth contour, isobath
Nederlands: dieptelijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tirannie
Volgende onderwerp: lankmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 04:00:50 UTC 2025