| nounet [boodskap #133600] |
Vr., 18 September 2020 07:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nounet
Afbreking: nou•net
Samestelling: nou + net
Bywoord: nounet
Betekenis:
• 'n Rukkie gelede; kort tevore; pas.
Gebruik:
• Ek het dit nounet gedoen!
Verwant:
• netnou
• nou-nou
Vertaling:
Engels: just now
Nederlands: pas
Nota:
• Word gewoonlik los (as twee woorde) geskryf.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|