| teoretiseer [boodskap #133551] |
Di., 15 September 2020 12:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25915 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teoretiseer
Afbreking: teo•re•ti•seer
Werkwoord: teoretiseer
Verlede tyd: het geteoretiseer
Teenwoordige deelwoord: teoretiserend, teoretiserende
Verlede deelwoord: geteoretiseerde
Betekenis:
• Om 'n teorie ontwikkel of te formuleer; abstrak dink.
Gebruik:
• Daar is wetenskaplikes wat teoretiseer dat die gaarmaak en inname van wortelagtige groente tot die ontwikkeling van groter breine gelei het.
Sinoniem:
• spekuleer
Antoniem:
• bevestig
• bewys
Afgelei:
• teoretisering
Vertaling:
Engels: to theorise, theorize
Nederlands: theoretisering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|