| por [boodskap #133544] |
Ma., 14 September 2020 20:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
por
Afbreking: por
Werkwoord: por
Verlede tyd: het gepor
Betekenis:
• Om met 'n stok (of langwerpige voorwerp) te stoot of te steek.
• Deelwoord van aanpor: por aan.
Gebruik:
• Die kinders por die hond met 'n stok in die ribbes.
• Por hom so 'n bietjie aan om betrokke te raak.
Afgelei:
• aanpor
• porring
Vertaling:
Engels: to prod, poke; to spur on
Nederlands: porren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|