Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kiel
kiel [boodskap #133532] So., 13 September 2020 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kiel van 'n boot.
Die kiel van 'n boot.
kiel
Afbreking: kiel


Selfstandige naamwoord: kiel
Meervoud: kiele
Verkleinwoord: kieltjie
Meervoud van verkleining: kieltjies

Betekenis:
• 'n Verlenging aan die onderkant van 'n skip/boot, 'n soort vin wat stabiliteit verbeter en kanteling teenwerk.

Gebruik:
• By seilskepe steek die kiel dikwels ver onder die skip se bodem uit.

Afgelei:
• kielboot
• kielsog
• kielspoor
• kielwater

Vertaling:
Engels: keel
Nederlands: kiel


Werkwoord: kiel
Verlede tyd: het gekiek

Betekenis:
• Om 'n vaartuig te laat oorleun/ oorhel.

Gebruik:
• Die boot word in die droogdok gekiel.

Sinoniem:
• kielhaal
• kreng
• platlê

Vertaling:
Engels: to keel, careen
Nederlands: kielen, krengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motortegnikus
Volgende onderwerp: skitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:26:16 UTC 2025