Tuis » Taal » Prosa & poësie » "April" deur PETRA MULLER
"April" deur PETRA MULLER [boodskap #13350] |
Thu, 19 March 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
APRIL
Petra Muller
In die najaar, as dit byna winter wil word,
gooi die ouland
sy twee kraaie
soos twee swartvlekvloeke uit;
maak sy huis skoon:
skrop die vuilgoed
en die bog oop;
stroop die blakers,
steek die aalwyn rooi
in die arnosterbossies op.
Donker in wil ons hier
geen-een
sonder vlam of voorsorg
loop.
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:10:40 UTC 2025
|