Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polvy
polvy [boodskap #133497] Sa., 12 September 2020 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24202
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Polvye
Polvye
polvy
Afbreking: pol•vy


Selfstandige naamwoord: polvy
Meervoud: polvye
Verkleinwoord: polvytjie
Meervoud van verkleining: polvytjies

Betekenis:
• Die hak van 'n skoen.

Gebruik:
• Die skoenmaker heg die skoen se polvy aan.
• Sy het grasieus en moeiteloos op hoë polvye gedans.

Sinoniem:
• hak
• skoenhak

Afgelei:
• polvystalletjie

Vertaling:
Engels: heel (of boot)
Nederlands: pollevij, pollevie

Nota:
• Van Spaans polevi, Frans pont-levis wat ophaalbrug of valbrug beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwend
Volgende onderwerp: troep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 12:46:19 UTC 2025