Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beiroet
Beiroet [boodskap #133490] Sa, 12 September 2020 15:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Beiroet is die hoofstad van Libanon en een die oudste stede ter wêreld.
Uitvoere van die stad se hawe aan die Middellandse See sluit in: sygoedere, olie, koffie, katoengoedere, ens.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beira
Volgende onderwerp: Beit, Alfred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:05:44 MGT 2024