Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofgereg
hoofgereg [boodskap #133448] Do, 10 September 2020 14:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofgereg
Afbreking: hoof•ge•reg
Samestelling: hoof + gereg


Selfstandige naamwoord: hoofgereg
Meervoud: hoofgeregte
Verkleinwoord: hoofgereggie
Meervoud van verkleining: hoofgereggies

Betekenis:
• Die gereg wat as die belangrikste (en dikwels grootste) gereg voorgesit word.

Gebruik:
• Ons het eers sop gekry, waarna die hoofgereg ingedra is.

Sinoniem:
• hoofdis

Verwant:
• bygereg
• nagereg
• voorgereg

Vertaling:
Engels: main course, main dish
Nederlands: hoofdgerecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitelands
Volgende onderwerp: relevant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:51:56 MGT 2024