| noenmaal [boodskap #133401] |
Ma., 07 September 2020 18:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noenmaal
Afbreking: noen•maal
Samestelling: noen + maal
Selfstandige naamwoord: noenmaal
Meervoud: noenmale
Verkleinwoord: noenmaaltjie
Meervoud van verkleining: noenmaaltjies
Betekenis:
• Die maal wat in die middag geëet word.
Gebruik:
• Die noenmaal word in die kafeteria genuttig.
Sinoniem:
• middagete
• middagmaal
Afgelei:
• noenmaalonthaal
Vertaling:
Engels: luncheon, lunch
Nederlands: noenmaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|