Leksikograaf Boodskappe: 24229 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boogskieter.boogskiet
Afbreking: boog•skiet
Samestelling: boog + skiet
Selfstandige naamwoord: boogskiet
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sport waar pyle met 'n gesnaarde boog na 'n teiken geskiet word.
Gebruik:
• Boogskiet is aanvanklik hoofsaaklik vir jag en oorlogvoering beoefen, maar is tans meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word.