| kibbel [boodskap #133383] |
Ma., 07 September 2020 07:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kibbel
Afbreking: kib•bel
Werkwoord: kibbel
Verlede tyd: het gekibbel
Teenwoordige deelwoord: kibbelende
Betekenis:
• Om oor onbenullighede te stry; 'n woordestryd hê; rusie maak.
Gebruik:
• Die kinders het die hele pad in die motor gesit en kibbel.
Afgelei:
• kibbelaar
• kibbelagtig
• kibbelary
• kibbeling
• kibbelrig
• kibbelry
• kibbelsug
Verwant:
• knibbel
Vertaling:
Engels: to quibble, squabble, bicker, argue
Nederlands: kibbelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|