| steenbok [boodskap #133356] |
So., 06 September 2020 10:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Steenbok.
steenbok
Afbreking: steen•bok
Selfstandige naamwoord: steenbok
Meervoud: steenbokke
Verkleinwoord: steenbokkie
Meervoud van verkleining: steenbokkies
Betekenis:
• 'n Klein wildsbokkie wat in die suide en ooste van Afrika voorkom, Raphicerus campestris.
Gebruik:
• 'n Steenbok is rooibruin tot baksteenrooi van kleur met 'n wit onderkant en twee klein, reguit horinkies.
Vertaling:
Engels: steenbuck
Nederlands: steenbokantilope
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|