| ryswyn [boodskap #133300] |
Do., 03 September 2020 14:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ryswyn
ryswyn
Afbreking: rys•wyn
Samestelling: rys + wyn
Selfstandige naamwoord: ryswyn
Meervoud: ryswyne
Verkleinwoord: ryswyntjie
Meervoud van verkleining: ryswyntjies
Betekenis:
• 'n Japanse alkoholiese drank wat onder andere van rys gebrou word.
Gebruik:
• Ryswyn kan koud, by kamertemperatuur, of warm gedrink word.
Afgelei:
• ryswynasyn
Vertaling:
Engels: sake, rice wine
Japannees: 酒
Nederlands: rijstwijn, sake
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|